Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ontmoet Neville Meintjies

Ontmoet Neville Meintjies
 
2007-09-27


KOM ontmoet die bekende akteur Zane Meas (Neville Meintjies van 7de Laan) by die Strauss-saal Vrydag 5 Oktober om 19:30.

Hy is die genooide spreker van die Lighuis Familiekerk Paarl se opvoering daardie aand waar verskillende ander kunstenaars soos die La Treau Dansgroep van Kaapstad, gospelsangers Gertrude Ryan van Klapmuts en Agnes van Beaufort-Wes gaan optree.

Die tema van Neville se gesprek is “Manne Moet Huis Toe Kom,” waar hy die man as rolmodel wil beklemtoon en ook om enkelouers te motiveer.

Toegang is R20 by die deur. Bel pastoor Vernon Jacobs by 021-862-8836 en 083-766-7495.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za