Gert Vlok by Ou Meul
2007-09-27
VANAAND om 20:00 is die bekende Vlok Nel by die Ou Meul-teater. “In die Afrikaanse tradisie was daar, ten spyte van ons rykdom aan goeie songs en talentvolle eksperimente, bitter min albums en bundels wat aan al die kwalifikasies van Groot Kuns voldoen.
Aan hoeveel kan ’n mens offhand dink? Breyten se Mondmusiek, Van Wyk Louw se Raka, Valiant Swart se Dorpstraat Revisited, miskien Sheila Cussons en Opperman, Koos en Gert.
“Gert is verewig in ons kollektiewe bewussyn, of hy nou twintig bundels gaan uitreik of met een gaan volstaan,” sê Koos Kombuis. Kaartjies is R70.
Bespreek vir al hierdie produksies by Vicky Stemmet, 083-564-0056.
More
News
|