Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Wellington Jeugsorg en Onderwyssentrum bied op 9 April ’n tee aan in die Oude Wellington Restaurant om 11:00 ten bate van die sentrum. Onder die sprekers is oudleerders van die sentrum (voorheen die Val du Charron Skool) wat van hul suksesverhale sal oordra.Kaartjies is R30 by Mareike Liebenberg (072-834-3460).
More News