Biblioteek toe
2005-06-09
DIE Meulstraat-biblioteek in die Paarl sal van Maandag vir ’n week vir die publiek gesluit wees, maar heropen weer op Maandag 20 Junie, betyds vir lesers om nog boeke vir die vakansie te kan uitneem.
Die ander biblioteke, Drakenstein, Mbekweni, Wellington, Van Wyksvlei en Saron, sal egter gedurende dié tyd oop wees en die publiek is welkom om van hul dienste gebruik te maak.
More
News
|