Greene mik vir groen en goud
2007-09-27
DIE plaaslike liggaamsbouer, Douglas Greene, het die afgelope naweek goeie prestasies behaal tydens die Westelike Provinsie-proewe.
Greene het in die afdeling vir meesters 65 tot 70kg by die Bellville Burgersentrum ’n silwermedalje verower.
Met hierdie tweede plek het Greene gekwalifiseer om aan die nasionale kampioenskap te gaan deelneem.
Die SA’s vind hierdie naweek in Port Elizabeth plaas.
More
News
|