Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Groot, taai derby hierdie naweek verwag

Groot, taai derby hierdie naweek verwag
 
2007-09-27


DIE spanne van Lower Paarl (Blues) en Young Peoples Rugbyklubs is besig om voor te berei vir hul jaarlikse derby.

Hierdie belangrike kragmeting tussen twee groot aartsvyande vind Saterdag by Daljosafat-stadion plaas.

Die dag sal afskop met drie junior spanne wat mekaar die stryd gaan aansê waarna die seniors sake teen mekaar gaan uitspook.

Daar sal ook wedstryde vir veterane en vroue gespeel word.

Die eerste wedstryd begin reeds om 09:00 en beloof om ’n opwindende sportdag vir jonk en oud te wees. Almal is welkom.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za