Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl KK begin ook hul seisoen

Paarl KK begin ook hul seisoen
 
2007-09-27


DIE bestuur van Paarl Krieketklub nooi alle lede, spelers en belangstellendes uit na hul vergadering wat 11 Oktober om 19:30 by die klubhuis aangebied word.

Spelers word ook versoek om oefeninge Dinsdae en Donderdae om 17:00 by die Parys-velde by te woon met die oog op die nuwe seisoen wat Saterdag 6 Oktober in aanvang neem.

Verder is hierdie klub ook besig met ’n fondsinsamelingsprojek.

Biefstuk-etes sal 6 Oktober om 17:00 verkoop word en kaartjies is by alle bestuurslede beskikbaar. Die koste is R35 per bord.

* Paarl speel Saterdag 'n wedstryd teen Groenpunt en kom Sondag in nóg ’n vriendskaplike kragmeting teen Elsiesrivier te staan.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za