Skool hou pretloop
2005-06-09
DIE Laerskool William Lloyd bied Saterdagoggend om 09:00 ‘n pretloop aan as deel van hul 40ste verjaarsdagvieringe.
Die inskrywingsgeld is R10 en almal, veral oudleerlinge, is welkom om deel te neem.
Na die verrigtinge sal daar verkope by die skool wees.
More
News
|