Jeugfees - 'n inspirasie vir die lewe
2007-10-04
’n JEUGFEES met die skrywer en prediker Johan Smith van die Pretoria, word van Sondag tot Woensdag by die NG Kerk Suider-Paarl aangebied, om 19:00 met "Praise and worship".
Die tema is “Dare for more - Lewe in Oorvloed”.
Die doel is om jongmense te inspireer om as jong Christene voluit te lewe!.
Skakel Liezel Fourie by 082-503-1096.
More
News
|