Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bid vir matrieks

Bid vir matrieks
 
2007-10-04


MATRIKULANTE, studente-ouers en die breë publiek word uitgenooi na ’n inter-denominale kerkdiens wat gehou sal word Sondag om 09:45 in die Stauss-saal te Drakensteinweg.

Die doel is om skoolgaandes en almal wat eksamen skryf, in gebed op te dra.

Bywoning is vrywillig en matrikulante word versoek om in skooldrag die kerkdiens by te woon.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za