Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Groot Drakenstein polisie is op soek na drie mans wat Vrydagmiddag ’n 12-jarige meisie naby Lanquedoc verkrag het.Die voorval het by die Dwarsrivier-brug plaasgevind toe die meisie deur drie onbekende mans oorval is en tussen die bosse ingesleep is.Enigeen met inligting oor die verkragting kan konst Mathews skakel by 021-809-9140.
More News