Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bevoorreg met pakkies

Bevoorreg met pakkies
 
2007-10-11


DIE organisasie Valley Chef’s en Charity Crew van die Paarl hou Saterdag ’n “charity run” met omtrent 200 motors wat kos, klere en kospakkies sal aflaai van die Paarl tot in Wellington vir minderbevoorregtes.

Die “run” begin 14:00 en almal kry mekaar by die stoepe in Paarl-Oos. Besoek sal ook afgelê word by gestremde kinders.

Die voormalige Miss Teen SA, Chanelle Dennis, sal ’n bewusmakingspraatjie doen oor dronkbestuur.

* Op 10 November vanaf 10:00 bied dieselfde organisasie ’n ope dag aan vir die Drakenstein Sentrum vir Gestremdes by Daljosafat stadion.

Hier kan die gemeenskap kom kyk na die handewerk van die gestremdes.

Daar sal ook aktiwiteite vir ieder en elk wees.

Vir navrae, skakel André Lingson by 073-389-1522 of Tanya Williams by 083-718-2567.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za