Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vyf sterf in geweld

Vyf sterf in geweld
 
2007-10-11


VYF mense het die afgelope naweek gesterf tydens voorvalle van geweld.

Siyabulela Mduna is Vrydag in die Paarl Hospitaal dood nadat hy twee dae tevore in Mbekweni met 地 mes aangeval is. Solomon Carolus is in verband met sy dood in hegtenis geneem.

* Nog 地 man is Saterdagaand in Silwer Town, Mbekweni, dood nadat hy met 地 panga aangeval is.

Siyoki Dingiswayo het na bewering 地 mes by 地 man gesteel en weggehardloop. Die man het hom agternagesit en Siyoki is verskeie kere met 地 panga gekap.

* In Smartietown, Paarl-Oos, is Elroy Wildschutt dood, ook nadat hy met 地 mes aangeval is.

Wildschutt en 地 vriend het na bewering oor dwelms gestry toe hy met 地 mes gesteek is. 地 Sewentienjarige seun is in hegtenis geneem.

* 地 Doofstom man is Saterdag in hegtenis geneem vir moord in Klapmuts nadat iemand sy selfoon gesteel het.

Volgens die gemeenskap is Karoo Nondada (27) baie geheg aan sy selfoon, want dit is een van die min maniere waarop hy kan kommunikeer.

Toe sy selfoon egter die vorige aand gesteel is, het Nondada die spoor van die vermeende dief gevolg. 地 Bakleiery het ontstaan waartydens die vermeende dief met 地 mes doodgesteek is.
* Five people died as a result of violence this past weekend.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za