Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vir die vroue

Vir die vroue
 
2007-10-11


’n VROUEKONFERENSIE word van 26 tot 28 Oktober aangebied by die La Rochelle Gemeente in Bellville deur Wanda de Kock Bam en Louise Fourie.

Dit sal vroue toerus om die regte keuses te maak en te weet dat daar nie “quick fixes” bestaan vir genesing nie.

Die konferensie, met die tema “Heelvrou” fokus op op die vrou se gees, siel en liggaam.

Die inskrywingsgeld is R150 en elke vrou benodig haar Bybel, gemaklike klere en stapskoene.

Skakel Rayline Coetzee by 021-919-7025 of 082-924- 6401 vir navrae.

* DIE Ligstraal Skool bied ’n vrouetee aan Saterdag vanaf 09:00 tot 13:00 te Amstelhof Primêre Skool.

Kaartjies is R50 en sluit in ’n driegang-maaltyd en ’n geskenkpakkie met ’n CD, biskuit en skoonheidsmiddels.

Vir navrae, skakel die skool by 021-862-7182.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za