Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Neem beheer oor jou lewe

Neem beheer oor jou lewe
 
2007-10-11


DIE angs- en depressie-ondersteuningsgroep se byeenkoms vind plaas Maandag om 19:00 in die lesinglokaal van Sereno Clinic, geleë op die eerste vloer van die Optenhospgebou, hoek van Berlyn- en Optenhorststraat, Paarl.

Die doel van die groep is om ondersteuning te bied aan persone van alle ouderdomsgroepe wat depressie en angs ervaar, mense in hul herstelfase en gesinslede wat ondersteuning bied.

Die besprekingsonderwerp is “Neem emosioneel beheer en herwin jou balans”.

Die ondersteuningsgroep word gefasiliteer deur Christo Visser en Mientie Kroukamp.

Vir meer besonderhede, skakel 021-872-7466.

* DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep se laaste vergadering van die jaar vind plaas Woensdag om 19:00 in die Holy Trinity-saal.

Woensdag 14 November is dit Nasionale Diabetesdag en gratis moniterings sal gedoen word.

Vergaderings is elke derde Woensdag van die maand en bywoning is gratis. Die volgende vergadering sal plaasvind op Woensdag 16 Januarie.

Skakel Kamaretha Beckert by 021-871-1808 of Gerrit Malan by 021-871-1389.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za