Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kermis in Simondium

Kermis in Simondium
 
2007-10-11


JOLYT is op die program Saterdag by Simond Privaatskool in Simondium se pretdag ter viering van hul tiende bestaansjaar.

Die pretdag word gehou vanaf 09:00 tot 16:00 by Bien Donné.
’n Mnr en Mej Simond word gekies. Butterfly World se “Animal Touch Farm” kom maak ’n draai.

Daar is musiekvertonings, Fun Enduro Rides asook ’n roofvoëlvertoning.

Vir die kinders is daar quad bikes, springkasteel, ritte en perderitte.

Daar is boeresport, ’n biertuin, windbuksskiet en stalletjies.

Moenie die lekkergoed, kos en wyn en ander lekkernye vergeet nie.

Toegang is R30, te koop by die skool, by die hek of by skoliere.
Skakel 021-874-1196.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za