Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesels oor die kospotte

Gesels oor die kospotte
 
2007-10-11


KOSLIEFHEBBERS kan op 25 Oktober uitsien na die boekbekendstelling van “Agter die lekker aan”, 'n vrolike kosboek vir die smul-leser uit die pen van die bekroonde skrywer en ervare joernalis, Dine van Zyl, om 18:30 in die Afrikaanse Taalmuseum Historium.

In Dine se woorde: "Hierdie boek gaan oor die kos wat ons eet met wenke en wyshede en die dinge wat die oumense vertel het.

“Dit is bedoel vir mense wat hunker na regte kos en gerus voel as skaapskenkels op die stoof stowe, karringmelkpoeding in die oond bak en appelkose soos jongmeisieboudjies stuitig in die witblits lê.

Kom luister hoe klink die kwylbekklank van Afrikaans by monde van Dine van Zyl.

Toegang is R10 en sluit verversings in.

“Agter die lekker aan” sal ook die aand te koop wees (geen kredietkaartfasiliteite beskikbaar nie).

Vir besprekings en navrae, skakel 021-872-3441.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za