Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leeuloop, crocs en boontjies

Leeuloop, crocs en boontjies
 
2007-10-11


DAAR is nog net twee optredes vir die res van die jaar by Simonsvlei.
Robbie Wessels tree Woensdag 24 Oktober op by Simonsvlei Wynkelder en Eden tree Donderdag 29 November op.
Skakel Lynnette Griessel by 082-418-4748.

* A SUNSET concert featuring singers Danie Niehaus and Mathys Roets will be held on 28 October at 17:00 at Le Bonheur crocodile farm in Simondium.
Tickets are R95. Food and beverages will be available. For more information and bookings, call 072-469-4470.

* DIE klassieke sprokie “Jan en die Boontjierank” word eerskomende Saterdag en volgende Saterdag 20 Oktober om 10:00 aangebied by die Oude Libertas Amfiteater op Stellenbosch.
Kaartjies is R30 (R20 vir kinders). Skakel 021-809-7474.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za