Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Telbord

Sport Telbord
 
2007-10-11


GHOLF
* Bergrivier Gholfklub (Houespel) 1. B Bailey 67, 2. M van Wyk 69, 3. J Fisher 71, 4. R Adams 71, 5. G Arends 71.
* Wellington Golf Club (Single Medal) 1. F Terblanche 64, 2. D Britz Jnr 66, 3. K Henderson 67, 4. H Augustyn 67, 5. C Philander 70.
* Paarl Golf Club (Ladies' 4BBB Alliance Stableford) 1. L Smit/E Starke/D Seagal/L Pieters-Cloete +10, 2. Z Vermeulen/M Linder/M Dreyer/M Strassheim +7, 3. N Robinson/J Wilson/P Clark/L Malherbe +7.
(Men's 4BBB Stableford) 1. W Pieters/G Wright 48, 2. E Troost/T Troost 46, 3. F van Zyl/R van Zyl 45.

KRIEKET
* New Orleans Sekondêr het verlede Saterdag geslaag om Hoërskool Hugenote op Wellington met drie paaltjies te klop. Hugenote het eerste gekolf nadat NO die loot gewen het. Die Wellingtonners is almal vir 156 lopies uitgeboul met Frederik Muller (53) wat die beste kolwer was. Robin Williams van New Orleans (3/28) het uitgeblink met die bal. Die Paarliete se kolfbeurt het byna ineengestort, maar goeie vennootskap om die vyfde paaltjie tussen Raymond-John Andrews (44*) en Elrich Cooke (41) het die knoop vir New Orleans deurgehak.
* Hoër Jongenskool Paarl teen Rondebosch:
o.14A - Rondebosch kolf eerste en word almal uitgeboul vir 85 lopies. HJS se beste boulers was Clint Brockman (4/22) en Lohan Uys (3/18). HJS teken 86 lopies aan vir die verlies van vier paaltjies. HJS se beste kolwer was Rudolph Pollard met 44 lopies. HJS wen die wedstryd met ses paaltjies. o.15A - HJS kolf eerste en teken 197 lopies aan. HJS se beste kolwers was Grant Crouch met 63 lopies en Johan Cilliers met 31 lopies. Daarna gaan kolf Rondebosch en word almal uitgeboul vir 143 lopies. HJS se beste boulers was Grant Crouch (3/27) en Pierre Cronjé (3/28). HJS wen die wedstryd met 54 lopies. o.19A - HJS kolf eerste en word almal uitgeboul vir 101 lopies. HJS se beste kolwer was Franco Marais met 53 lopies. Rondebosch word almal uitgeboul vir 68 lopies. HJS se beste boulers was Darren van Dyk (4/19) en Wilhelm van der Sluys (3/18).

DUIWE
* Wellington Resiesduifklub (Hanover Derby, wenspoed 1308,939 mpm) 1. I Laubscher; 2. en 3. W Arendse. (Hanover Vier-duif Wedvlug, wenspoed 1338,601 mpm) 1. en 2. D Perrins; 3. en 6. W Arendse.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za