Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Aandele-inligting

Aandele-inligting
 
2007-10-11


PSG KONSULT Paarl bied saam met die Wellingtonse Landbouvereniging op 17 Oktober om 19:00 ‘n inligtingsessie aan oor die potensiaal in die landboumark.

Die funksie is by die Kaap Agri-saal, Wellington en die spreker is Antonie Jacobs, hoof uitvoerende direkteur van Zeder aandele.

Zeder is ‘n aandeel gelys op die JSE, wat PSG geskep het. Dit bestaan uit talle ongelyste landbou-aandele insluitend KWV, Kaap Agri, Senwes en BKB.

Die aand word afgesluit met ‘n gratis steakbraai met ‘n kontantkroeg. Bespreek by Surina of Joan teen 15 Oktober (tel 021-872-0668)



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za