Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oorlopery pla

Oorlopery pla
 
2007-10-11


GRAAG wil ek net vra hoekom ek stem vir die ANC, of OD of DA en wanneer ek klaar gestem het vir die party se lid, dan loop die lid oor na ’n ander party.

Watse nonsens is dit?

Het die Suid-Afrikaanse politiek ontaard in ’n sirkus?

Ek voel saam met die OD-wyk van Lantana oor die oorlopery. D

ie raadslede kom met niks aan in ’n wyk.

Stem jy vir hom, “pay” hy baie en dan vergeet hy van sy kiesers.

Dit geld vir al die raadslede.

Na my mening grens dit aan dros, net soos by ’n werksplek by ’n fabriek. Ek dink nie ons mense moet in 2009 gaan stem nie.

Laat die drosters sien en kom klaar en kyk dan om te sien wat gebeur in die politiek.

Stop die oorlopery in die sukkel-Suid Afrika.

Tony April, Wellington



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za