Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ATKV en vriende kuier saam

ATKV en vriende kuier saam
 
2007-10-18


DIE ATKV Dames hou ’n bring-en-braai Saterdag by Goudini se dagbesoekersterrein.

Dit sal vanaf die middag wees sodat die mense wat die oggend nog werk ook die geleentheid kan bywoon.

Lede is welkom om vriende en familie saam te bring na die geleentheid.

Dit is ter stywing van die ATKV fondse asook om sommer net die lede en gaste lekker bymekaar te laat kom.


Daar sal ’n toegangsfooi van R10 per persoon wees wat gebruik van die “super tube”, mini-gholf en warmwater-swembaddens insluit.

Vir meer besonderhede, skakel 021-863-2790 of 083-445-5972 of 082-441-5011.

* Alle Wellingtonlede word genooi na ’n ledevergadering op Woensdag 24 Oktober om 19:00 by die Breytenbach-sentrum.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za