ONVERSKILLIGE padgebruikers maak dat daar padwoede is. Soos die man wat met ’n sjampanjekleurige CJ Toyota Corolla gery het op 10 Oktober om 13:05 in Bergrivier Boulevard.
Hy het in die rigting van die hospitaal gery oorkant Binnelandse Sake en by my verbygedruk. Hoekom so ongeduldig? Dit kan 'n ongeluk veroorsaak.