Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2007-10-18


KRIEKET
* GMT Paarl-Oos I en II speel Saterdag weg teen Vredendal/Saldanha terwyl die derde span tuis kragte meet teen Paarl III.

RUGBY
* Riverstones Rugbyklub bied volgende Saterdag hul jaarlikse prysuitdelingsfunksie by die Hugenote Gemeenskapsaal aan. Kaartjies sal beskikbaar wees teen R70 per persoon. Vir meer inligting, skakel Charles Paulse by 082-563-4416.

* Windmeul United Rugbyklub bied Saterdag 3 November hul Algemene Jaarvergadering aan by Windmeul Primęr om 14:00. Spelers, belangstellendes en nuwe lede is welkom om die verrigtinge by te woon. Die nuwe bestuur sal ook tydens hierdie geleentheid gekies word. Nominasies kan ingedien word by Danny Malgas (082-949-5238).

HENGEL
* Paarl Hengelklub bied Saterdag 'n ligakompetisie op Struisbaai aan. Vir meer inligting, skakel Gerrit van Niekerk by 083-259-4310.

SOKKER
* Paarl Sokkerklub bied Saterdag die Peter's Cellars-toernooi vir spelers bo 35 aan by die Boy Louw-velde. Die eerste wedstryd skop om 10:00 af. 'n Biertuin sal beskikbaar wees met 'n "big screen" vir die finaal tussen Engeland en SA. Hierdie klub bied ook vanaand 'n funksie aan by Peter's Cellars om 20:00. Die kostes is R10 per persoon.

SPORTVERENIGING VERGADER
* Die Boland Sportvereniging vir Liggaamlik Gestremdes vergader volgende Donderdag by die Gawie de la Bat kleuterskool op Worcester om 19:00. Klubverteenwoordigers van al die geaffilieerde klubs moet teenwoordig wees. Enige belangstellendes wat by die klub se atiwiteite wil inskakel, is welkom om die verrigtinge by te woon. Vir meer inligting, skakel Sarie Engelbrecht by 023-342-8171.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za