Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kalender

Kalender
 
2007-10-25


Mark. Daar is kamers vol geskenke by Simondium Country Lodge van 31 Oktober tot 4 Nov. Toegang R30. Skakel 072-115-2913.

Cooking. Chef in my Kitchen runs on SABC2 every Saturday morning at 08:00 until 17 November. In each of the 13 episodes, chef Citrum Khumalo and anchor Dylan Coopoo give viewers a sneak peak into our neighbours’ lives, loves, homes and kitchen cupboards.

Angs en depressie. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir mense wat depressie en angs ervaar, in hul herstelfase is, asook gesinslede wat ondersteuning bied. Skakel Christo Visser en Mientie Kroukamp by 021-872-7466.

Compassionate Friends. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Navrae by 021-872-3613.

Tik-hulp. Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl, bied berading en voorbidding vir mense wat met die Tik-probleem worstel. Skakel eerw Keith Links by 076-450-4198 oor byeenkomste Dinsdae en Donderdae van 10:00 tot 12:00.

Drug Abuse. Do you or a member of your family have a problem with substance abuse? Drug Wise can help. Call Anne-Marie at 021-872-3297.

Jeug. Die sentrum vir jeug- en familiebediening van die Hugenote Kollege, Space, in Pentzstraat, Wellington, verskaf pastorale begeleiding vir jongmense met probleme soos groepsdruk, selfmoordneigings, dwelmafhanklikheid en gesinsgeweld Woensdae tussen 14:00 en 16:00 teen ’n fooi van R20. Kontak Gielie Loubser by 021-873-2736.

Leeskring vergader met Eugene Marais. Die ATKV Afrikaanse leeskring beplan ’n aand gewy aan Eugene Marais vanaand in die Breytenbach-sentrum. Die program sal deur Winnie Rust en Marianne Kitching aangebied word en begin om 19:30. Almal is welkom.

Foto-uitstalling oor die tussen. ’n Foto-uitstalling, “In die tussen/In the between” deur Lucia Brand word tot 31 Oktober aangebied by die Breytenbach-sentrum, Wellington.

British choir in Wellington. A British chamber choir will present a moving fund-raising concert in support of the St John’s Ambulance Home Based Care project in Wellington on Saturday. The choir will perform at the Goodnow Hall at 19:30. Tickets (R50) include refreshments. Contact Dalene at 021-873-1278 or Jeanette on 083-225-5768.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za