Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Geskenke by Kersmark

Geskenke by Kersmark
 
2007-10-25


DIE derde jaarlikse Kersmark van die NG Gemeente Franschhoek is weer op hande ná die fenomenale sukses van verlede jaar.

Die mark in die kerksaal duur agt dae lank vanaf Vrydag tot Saterdag 3 November. Dit sal elke dag vanaf 09:00 tot 18:00 oop wees behalwe Sondag 28 Oktober.

Een-en-sestig uitstallers vanoor die hele Wes-Kaap gaan vanjaar hulle handgemaakte produkte aanbied. Kom koop daar unieke Kers- en ander geskenke.

Kredietkaart-fasiliteite sal beskikbaar wees.

Geniet ook ligte etes, pannekoek, koek, koffie, tee en koeldrank in die markiestent voor die saal.

Vir meer inligting, skakel Amelia by 072-254-7722.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za