Vroue-feestelikheid
2007-10-25
‘n FEES van “sensuele vrouwees” word 3 November by Nederburg aangebied deur die bekende geselser, Elsabé Aldrich.
Katinka van Niekerk, wyn- en koskonsultant, gee wenke. Retha Rix van Wellington kook en Martelize van Idols-faam sing.
Die koste vir die oggend is R200, ten bate van die ACVV Paarltak se speelgroepe.
Bring kontant saam vir ware van verskillende uitstallers.
Besprekings by Marianna van Niekerk, 083-302-5612.
More
News
|