Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrou sterf onder taxi

Vrou sterf onder taxi
 
2007-10-25


NOG ’n voetganger het vandeesweek ’n slagoffer geword van ’n roekelose taxibestuurder.

Francina van den Heever (40) is gisteroggend deur ’n taxi getref toe die bestuurder ’n ander voertuig verby-gesteek het in Maystraat, Vanwyksvlei.

Volgens ooggetuies het die taxi teen ’n hoë spoed gery en dit het die voertuig gestamp.

Hierna het hy vir Van den Heever getref wat by ’n stopstraat gestaan het.

Haar liggaam is sowat 40 meter deur die lug geslinger voordat sy die grond getref het.

Die polisie ondersoek ’n saak van roekelose bestuur teen die bestuurder van die taxi.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za