Matrieks soek klasmaats
2007-10-25
DIE 1998 matrieks van die Hugenote Hoërskool, Wellington, beplan ’n spesiale reünie om saam te val met die interskolekragmeting volgende jaar.
Om die adreslys van matrikulante te voltooi, word oud-leerlinge versoek om Jeanette (du Plessis) Orchard te skakel by 082-556-4999.
More
News
|