Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gim sewes-toernooi

Gim sewes-toernooi
 
2007-10-25


DIE Hoërskool Paarl Gimnasium bied eerskomende Saterdag die tiende toernooi in die @lantic sewes-reeks aan.

Wedstryde begin reeds om 08:30 met die finaal wat omstreeks 16:30 sal plaasvind.

Ná afloop van die kompetisie sal ’n speler van die toernooi aangekondig word wat die geleentheid sal kry om ’n oefenkamp van die nasionale sewes-span by te woon.

Hierdie spesiale speler sal ook saam met ’n jeugspan na Dubai toer aan die einde van November.

Skole of klubs wat aan hierdie byeenkoms gaan deelneem, is die gashere Paarl Gim, asook Paulus Joubert, Strand, Paul Roos, HJS, Drostdy, Gordon Sekondêr, Schoonspruit, Bergrivier, Tygerberg Klub, Brackenfell, Klein Nederburg and Lagunya.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za