Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wat verwag jy nou eintlik van 2010

Wat verwag jy nou eintlik van 2010
 
2007-11-01


MET minder as 1000 dae oor voordat die 2010 Sokker Wêreldbeker afskop word daar wyd bespiegel presies hoe gemeenskappe in kleiner dorpe buiten Kaapstad sal baat by die geleentheid.

Kapitaalbelegging in infrastruktuur, bou van stadions en skep van werksgeleenthede baat op die oog af hoofsaaklik die gas-stede.

Oor die langer termyn, is een van die belangrikste moontlike impakte, die nagevolge wat internasionale blootstelling vir toerismegroei in die land - en streek - kan beteken.

Dit is egter belangrik dat sleutel rolspelers (soos nasionale regeringslui) ag slaan op die verwagtinge en behoeftes van landsburgers, plaaslike gemeenskappe en ander belanghebbers.

Wat gaan die 2010 Wêreldbeker vir jou beteken? Hoe gaan dit jou dorp en gemeenskap beïnvloed?

‘n Studie word tans onderneem om die verwagtinge van plaaslike inwoners te toets.

Stuur ‘n brief per epos aan edit@paarlpost.co.za of Die Redakteur, Posbus 248, Paarl, 7620. Die beste een sal geplaas word.

Prof Ronnie Donaldson (Stellenbosch)
(rdonaldson@sun.ac.za)



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za