Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dagboek

Dagboek
 
2007-11-01


RUGBY
* Die Young Gardens Rugbyklub bied Maandag hul algemene jaarvergadering by Paarlzicht Primêr om 20:00 aan. Alle lede en spelers moet teenwoordig wees aangesien die 2008 feesprogram van hierdie klub se 60ste bestaansjaar bespreek gaan word. Diegene met ou of nuwe foto’s van Gardens kan dit gerus saambring vir die saamstel van ’n DVD. Vir meer inligting, skakel Duwayne by 084-581-6661.
* Violets RFC nooi alle rugbyspelers en lede uit om Maandag om 18:30 by Shoprite bymekaar te kom vir ’n belangrike voor-seisoen program.
* Paarl Rangers hou op 17 November hul bekeruitdeling in die gemeenskapsaal. Rangers word volgende jaar 95 jaar oud en groot dinge word beplan. Alle oud-spelers kan aanmeld vir die dans. Kaartjies beloop R25 en dit kan by die afrigters verkry word. Skakel Eugene by 083-253-7046.
* Windmeul United Rugbyklub hou Saterdag hul algemene jaarvergadering om 14:00 by Windmeul Primêr. Alle spelers en nuwe lede welkom. Nuwe bestuurslede moet gekies word. Vir inligting, skakel Owen Simonse by 083-484-6859.

SWEM
* Paarl Aquarius Swemklub bied lesse vir kinders en volwassenes by die Drakenstein-swembad in Paarl-Oos. Oefening vind Maandae, Woensdae en Vrydae plaas vanaf 16:45. Vir meer inligting, Nazli by 073-184-9627.

ATLETIEK
* Boland Athletics will host their annual general meeting on Saturday at the Pniel Community Hall at 11:00. Registration is at 10:30. Contact Richard at 072-347-8964.
* Dwarsrivier Atletiekklub bied Saterdag ’n half-marathon asook 10km en 5km wedlope by Dwarsrivier Sportkompleks (Pniel) aan. Wedlope begin 07:00. Inskrywings is R35, R20 en R10 (R5 kinders o/12). Skakel Mike Fraser by 083-518-7272.

KRIEKET
* Paarl-Oos krieketklub speel Sondag 12:00 ’n oor 35’s wedstryd teen Groot Drakenstein by die Groot Drakenstein Games Club.

STOEI
* WP Stoeivereniging hou Maandag om 20:00 hul algemene jaarvergadering by die Helderberg Rugbyklub in Kerkstraat, Strand.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za