Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Balle vlieg in die Paarl

Balle vlieg in die Paarl
 
2007-11-01


IN die Boland Liga Saterdag het Paarl II eerste gekolf en 236/6 aangeteken in 60 beurte.

Die Paarl kolwer wat uitgeblink het, was Robyn Andrews (112 10x4 2x6).

Paarl-Oos boulers wat hul goed van hul taak gekwyt het, was Dennis November (2/44), Wayne Minnies (2/61) en Dane Schoor (2/46).

Paarl-Oos het daarna gaan kolf en kon net 173 lopies aanteken vir die verlies van 6 paaltjies, ook na 60 beurte.

Die kolwers was Kurt Julies (42 4x4), Dane Schoor (29 4x4), Ferdi Jonathan (41* 4x4) en Wade Adams 24*.

Die wedstryd het gelykop geëindig.

Die eerste span-wedstryd, Paarl-Oos teen Paarl, is uitge-stel.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za