Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stalletjies by die fees

Stalletjies by die fees
 
2007-11-01


STALLETJIES vir die Liggiesfees in die Paarl, wat gehou sal word van 7 tot 8 Desember, kan by Paarl Info op die hoek van Hoof- en Auretstraat (021-872-4842), bespreek word.

Wellington se liggies word op 30 November aangeskakel. Gouda se liggies sal op 14 Desember brand.

Stalletjies kan bespreek word by Wellington Info, op die hoek van Hoof- en Voorstraat (021-873-4604).

Die sluitingsdatum vir besprekings is 16 November.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za