Buurtwag-bestuur
2007-11-01
’n NUWE bestuur vir die Chicago Buurtwag sal op 15 November gekies word tydens ’n vergadering by Orleansvale Primêr om 19:00.
Die plaaslike gemeenskap word uitgenooi om die vergadering by te woon, asook betrokke te raak by die plaaslike buurtwag.
Hierdie buurtwag werk hand in hand met die Paarl-Oos polisie en sal graag meer betrokkenheid wil sien van die gemeenskap.
Vir navrae kan Jonathen Fredericks geskakel word by 073-147-9657 of Thomas Isaacs by 079-248-3093.
More
News
|