Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Een plus een word een-en-twintig

Een plus een word een-en-twintig
 
2007-11-01


’n HOENDERBRAAI en dans word gehou ter viering van die mondigwording van die Een-plus-een Klub Vrydag 30 November.

Alle oud-lede, vriende en belangstellendes word uitgenooi na die ete en dans om 19:00 by die saal van die Duitse kerksaal in Meulstraat, Paarl. Enkelkaartjie is R25.

Die Een-plus-een Klub vir enkelpersone sluit hul 21ste bestaansjaar af met ’n jaareind-afsluitingsdinee by De Oude Renbaan op Vrydag 7 Desember om 20:00.

Enkelkaartjies vir hierdie geleentheid is R55.

Skakel Annetjie by 076-673-3805 of André by 084-883-9220.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za