Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Maatsoek by Simonsvlei

Maatsoek by Simonsvlei
 
2007-11-01


DIT sal humor en patos wees in die Engelse gehoorstuk Art of Charf Vrydag 9 November en Saterdag 10 November om 20:15 by Simonsvlei.

Gloria van der Vyver (Elize Cawood) se lewe en loopbaan by die Lady Lonely Hearts se uitgaanklub is iets van die verlede.
Moderne tegnologie het gesorg dat haar besigheid se voortbestaan wankel.

Deesdae gebruik mense “chat rooms” en “on line dating services” om ’n geskikte lewensmaat te ontmoet.

Behalwe nou vir Cedric Tidbury (Wilson Dunster). Cedric is ’n afgetrede, geskeide loodgieter van Benoni wat glad nie moderne tegnologie verstaan of besit nie.

Kaartjies (R100) sluit wyn en ’n peuselete vanaf 19:30 in.

Vir kaartjies en enige navrae, kan 021-872-3187 geskakel word soggens.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za