Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Handewerk opedag

Handewerk opedag
 
2007-11-08


’n OPEDAG word Saterdag vanaf 10:00 op Daljosafat-stadion aangebied vir die Drakenstein Sentrum vir Gestremdes.

Alle belangstellendes uit die gemeenskap is welkom om te kom kyk na die handewerk van die gestremdes.

Daar sal ook aktiwiteite vir ieder en elk wees. Die dag word aangebied deur die organisasie Valley Chefs en Charity Crew van die Paarl.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za