Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kuier in tuin

Kuier in tuin
 
2007-11-08


DIE Paarl Tuinbou besoek Woensdag nie net ’n prag-plaastuin by Swellendam nie, maar gaan ook op ’n bootvaart en wynproe.

Hanneke Dippenaar is ’n bekende in tuinkringe van die Suid-Kaap.

Haar plaastuin het al groot kompetisies gewen en word gereeld deur toergroepe besoek. Sy is ook baie in aanvraag as spreker.

Die bus met tuinbougaste vertrek om 08:00 vanaf die Protea parkeerterrein en sal teen 18:00 terug wees.

Middagete word geniet by een van Swellendam se bekoorlike restaurante. Ingesluit in die toer is ’n bootvaart en wynproe op die Breederivier by Viljoensdrift.

is R145 (nie-lede R160), by Vanilla Rose, Hoofstraat, Paarl.

Die uitstappie is onderhewig aan die weer.

Indien gekanselleer, sal alle kostes terugbetaal word.

Navrae by Ilse Mouton, 083-709-6408.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za