Ebenezer verjaar
2005-03-09
DIE Primêre Skool Ebenezer vier in 2005 hul 50ste bestaansjaar.
Op 19 Maart is daar ‘n tee en op 18 Julie hou die skool sy verjaarsdagparty.
Op 9 September is daar ‘n feesdans in die stadsaal, op 8 en 9 Oktober ‘n familiedag en in November ‘n revue en op 4 Desember dankseggingsdiens.
Belangstellendes kan vir Yusuf Bailey kontak by 083-381-5303 en oudleerders vir Clive Fischer by 862-3457.
More
News
|