Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ware heer help

Ware heer help
 
2005-06-09


WOENSDAGAAND 25 Mei het my motor onklaar geraak in Langenhovenweg oorkant die Parys begraafplaas in die Paarl. Ek kon niks doen nie en het net bly sit.

Vroeër het ons my dogter gaan afsien by die lughawe oppad terug Engeland toe. Dit was traumaties genoeg!

En toe stop hy by my - watter hulpvaardige, saggeaarde en vriendelike man. Hy het kom gesels, my gevra of hy kan help.

My motor wou glad nie vat nie. Sleep huis toe was die volgende stap.

By die vierrigtingstop in Hospitaalstraat stop hy en kom vra my of ek nog reg is - in sy truspieël kan hy sien ek is senuweeagtig want ek is nie gewoond om gesleep word nie.

By die huis aangekom kan ek nie genoeg dankie sê nie - en daar ry hy! Ek wil baie graag met u in aanraking kom. Met sulke mense in ons land wat ‘n helpende hand uitsteek, kan dit net beter gaan! Kontak my asseblief by 862-3104 bedags of 082-696-3708.

Maria Grobbelaar



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za