Drie motors oor vrou
2007-11-08
NIE een van drie motoriste wat oor 地 vrou op die Noorder-Paarl pad gery het, het gestop of die saak by die polisie aangemeld nie.
地 Man en vrou wat die aand in die Paarl gekuier het, was te voet op pad huis toe, toe die vrou getref is om 02:00 die nag van 12 Augustus, naby die Nieuwedrift kliniek.
Volgens die ondersoekbeampte, insp Grandall Maarman, het die ooggetuie gesien hoe eers 地 rooi, toe 地 grys en daarna 地 wit motor oor sy vriendin,Anja Monk, ry.
Skakel die speurder by 021-807-4000 met inligting.
More
News
|