Sport Dagboek
2007-11-08
SOKKER * Paarl Sokker Klub bied 16 November hul jaarlikse prysuitdeling aan by Peter's Cellars Jazz Club om 19:00.
Kaartjies is R50 per persoon en beskikbaar by bestuurslede of die sekretaris, Lindsay van der Berg (084-5131-474).
FIETSRY * Simonsvlei bied 11 November 'n prettrap aan. Daar sal twee roetes wees (82km en 32km).
Vir meer inligting of navrae, skakel Rian Geldenhuys by 082-771-3994.
RUGBY * Evergreens Rugbyklub bied môre hul algemene jaarvergadering by Nieuwedrift Primęr aan om 19:00. Ou en nuwe lede is welkom.
Vir meer inligting, skakel Jannie Japhta by 083-741-5254.
* Windmeul United Rugbyklub bied Saterdag hul algemene jaarvergadering aan om 14:00 by Windmeul Primęr waar die nuwe bestuur van 2008 gekies sal word.
Alle spelers en nuwe lede is welkom.
Nominasies kan ingedien word by Owen Simonse (083-484-6859).
* Albions Rugbyklub bied volgende Vrydag 'n Piekniekdans by die Annunciation Hall vanaf 19:30.
Die koste is R50 per persoon en kaartjies is beskikbaar by Quinton Williams (084-547-0173).
* Lower Paarl Rugby Club will host their 70th Presentation Ball on 30 November at the Paarl Community Hall at 19:30.
Tickets are R50 per person.
For more information, please phone Adam Pietersen on 021-862-4015 or Thomas du Plessis on 021-862-4014.
More
News
|