Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Reën knou krieket

Reën knou krieket
 
2007-11-08


BUITENGEWONE nat weer het die afgelope naweek veroorsaak dat alle krieketwedstryde afgestel is in die Paarl.

Die eerste en tweede spanne van GMT Paarl-Oos het tussendeur die reën besluit om ’n Twintig20 wedstryd onder mekaar te speel vir oefening.

Paarl-Oos I het eerste gaan kolf en het redelik goed gedoen om 129/7 aan te teken.

Die tweede span het tydens hulle kolfbeurt gewys dat daar ’n paar manne is wat kan aanspraak maak vir plekke in die eerste span.

Paarl-Oos II het uitstekend gedoen om die teikentelling na te jaag, maar het ongelukkig met twee lopies kortgeval vir die verlies van slegs ses paaltjies.

Kurt Julius het uitgestaan met ’n pragbeurt van 55 lopies.

* Paarl-Oos I speel Saterdag weg teen Malmesbury.

Paarl-Oos II tuis teen die koringboere gaan kragte meet. Die derde span speel tuis teen Touwsrivier.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za