Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Eerste interklub swemgala in die Paarl

Eerste interklub swemgala in die Paarl
 
2007-11-08


DIE Paarl Swemklub het onlangs hul heel eerste interklub-gala aangebied.

Die swemmers van hierdie klub het baie goed presteer en ’n hele aantal medaljes verower.

Meer as 900 atlete van regoor die Wes-Kaap het aan hierdie individuele kompetisie deelgeneem.

'n Reeks galas sal oor die volgende paar weke aangebied word deur verskeie klubs ter voorbereiding vir die seisoen wat sopas begin het.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za