Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Opwinding by aflosatletiek

Opwinding by aflosatletiek
 
2007-11-08


DIE Sporttrust van Laerskool Courtrai bied vanaand vir die vierde agtereenvolgende jaar hulle massa-aflosatletiekbyeenkoms by die Brugstraatatletiekbaan aan van 17:00 tot 19:00 met Breyton Paulse as eregas.

Altesame 400 atlete van sewe Paarlse en Wellingtonse skole gaan die stokkie opneem en laat waai in ‘n verskeidenheid aflositems, waaronder ongewone wisselwedlope. Bekende sportpersoonlikhede sal handtekeninge uitdeel.

Volgens Tanya Malherbe, ’n oud-Springbokatleet wat aan die stuur van sake staan, is die doel van die byeenkoms “massadeelna. Die toegang is R5 (leerders R2).



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za