Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vraestel wemel van foute

Vraestel wemel van foute
 
2007-11-08


STUDENTE wat verlede week die nasionale eksamen in Kantoordataprosessering NKR Vlak 2 (Afrikaanse weergawe) geskryf het, was verstom deur ‘n totaal van 63 taalfoute in die vraestel.

Die vraestel is duidelik uit Engels vertaal en het gewemel van spelfoute soos: republik, toesighoers, datawerking, wordverwerkingsprogram, eksaminationnommer, volgorder, toesighour, kandidaate, omblad, rekenaarns, onmiddelik, skeutstrokie, tydnoukeurigheidstoegs, baie hoog koste, toeristing, aantekene, ons wil aan u uitdruk hoe waardevol u bedrae is, u bydrae is hoog waardeur, deelneemers, hudige, herrangskid, volgorder, hoerskool, sakely, opksrif, uitstande, besighed, form, lettergroote, aansoek maak.

Daar was ook onvertaalde woorde soos: and, all, included, yours faithfully, record.

Op bladsy sewe het die spoedtoets wat streng volgens akkuraatheid gemerk word, die volgende foute gehad: duk stoke en rotes, inhegtenis, manse, te aanrand, behoor, ambulaans, hospital, doodgeseek, kweesbare en grooi.

Instruksie 2 in vraag 3 lees soos volg: “Die koevert moet u Eksamennommer and die Vraagnommer in die Terugkeuradres afdeling.”

Die vraestel is ook op een bladsy verkeerd gedateer en in een vraag is die paragrawe deurmekaar en verkeerd genommer.

Geen wonder die dosente van die Paarl-kampus van Boland Kollege het by die nasionale eksaminator beswaar aangeteken nie.

Geskok



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za