Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Baie dankie

Baie dankie
 
2007-11-08


EK wil graag die motoris in ‘n wit CJ voertuig (Toyota??) bedank wat Dinsdag 6 November vir my (CJ 46426) in Bergrivier Boulevard na kwaai aarseling toegelaat het om verby hom te jaag.

Ek het soos ‘n besetene gejaag met ‘n sterwende malteser hondjie op die sitplek langs my.

As ek enigiemand nie in ag geneem het nie, vra ek nederig om verskoning.

Die hondjie het dit egter nie gemaak nie - haar vorige eienaar het haar verkoop as “miniatuur” maar nie bygevoeg dat sy slegs enkele weke oud is nie en nie sonder haar mamma se voeding sou lewe nie.

Marita Slabber



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za