JUNIOR FINANSIËLE KLERK
2007-11-15
WE'LL DO IT JUNIOR FINANSIËLE KLERK
Ons kliënt in die Paarl is op soek na 'n junior finansiële klerk om so spoedig moontlik diens te aanvaar.
Vereistes: * Graad 12 Sertifikaat met Rekeningkunde as vak;
*Enige na-skoolse kwalifikasie in 'n finansiële rigting sal voordelig wees;
*Rekenaarvaardigheid
Beginsalaris: R5 000 per maand onderhandelbaar
Barinda Viljoen ontvang alle CV's vertroulik by: Faks: 021-863-0581 | Tel: 021-863-0580 E-pos: we-lldoit@mweb.co.za Sluitingsdatum: 22 November 2007
More
News
|