Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Niel Rademan se Kersfeeskabaret

Niel Rademan se Kersfeeskabaret
 
2007-11-15


DIE sanger Neil Rademan tree Dinsdag 21 November op by die wynplaas De Compagnie in Wellington.

Sy debuut-CD Fisantekraal, met fantastiese nuwe Afrikaanse luisterliedjies, is nou op die mark.

Die CD bevat 12 snitte, waarvan die helfte uit sy eie pen en ander kraakvars verwerkings van goue ou Afrikaanse treffers is.

Fisantekraal is ’n spesiale produksie met die mooiste musiek vanaf sy CD sowel as ‘n Kersfeesverrassing of twee.

Vir besprekings en besonderhede, skakel Neil by 084-444-9238.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za